🔗 Die middestad van Pietermaritzburg in KwaZulu‐Natal het vanmiddag tot stilstand gekom nadat winkels wat aan buitelandse burgers behoort, geplunder is.