🔗 Vanjaar se oorwinning in Edinburg, Skotland, is maar een van diie vele handskeerkampioenskappe wat Suid‐Afrika sedert die 1990’s die een na die ander gewen het.