🔗 ’n Aandeelhouer van Twitter het vandeesweek ’n regsgeding teen die miljardêr Elon Musk aanhangig gemaak oor sy beweerde taktieke wat veroorsaag het dat Twitter se aandeelprys getuimel het.