🔗 Witbooi het Republikein meegedeel dat die kinders besig was om ’n koedoe wat na die nedersetting gekom het, weg te jaag.