🔗 Berlyn was nou een van die belangrikste stede van die wêreld en die grootste nywerheidsentrum van Europa.
🔗 Die historiese stadsentrum is by die nouste punt van hierdie riviervallei geleë.