🔗 Aangesien pizza in die oond teen ’n baie hoë temperatuur van 400 tot 500 °C gebak moet word, wat in ’n gewone kombuis onmoontlik sou wees, is hy dikwels tuis voorberei en na die plaaslike bakkery gebring.