🔗 Vier dae later het Duitsland en Italië oorlog teen die VSA verklaar.
🔗 Dit is ’n kwade dag wanneer hoëprofiel‐Suid‐Afrikaners hof toe moet gaan om korrupte aktiwiteite te probeer verdedig.
🔗 Die honde is na ’n veearts geneem waar hulle van kant gemaak is.