🔗 Verskeie vergaderings het Maandag plaasgevind in verband met die situasie by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging na verlede week se betogings en geweld by die skool.