🔗 Dit is moeilik om Jesus se geboorte te dateer, aangesien baie bronne uit die tydperk nou verlore is en meer as 1900 jaar verloop het sedert die Evangelies geskryf is.