🔗 Rassekonflik tussen die wit minderheid en die swart meerderheid het die Suid‐Afrikaanse geskiedenis en politiek lank oorheers.