🔗 Jupiter en Saturnus, die twee grootste liggame wat om die Son wentel, besit saam meer as 90% van die res van die stelsel se massa.