🔗 Die honde is na ’n veearts geneem waar hulle van kant gemaak is.
🔗 Die moordenaar, Nordine Amrani (33), wat as metaalwerker in dié stad gewerk het, het luidens berigte al as tiener in Brussel gereeld met die gereg gebots.