🔗 Die DA het vandeesweek Russiese aggressie onder die „dekmantel van die handhawing van vrede, veiligheid en stabiliteit” verwerp en gesê die Suid‐Afrikaanse regering moet dieselfde doen.
🔗 Meer as een miljoen mense het tydens die oorlog uit die stad gevlug.