Voorkeurtaal
Afrikaans
Deutsch
English
español
esperanto
français
Frysk
italiano
Nederlands
svenska
Tuisblad
•
Veeltalige vertaalwoordeboek
•
📧
Kontak
•
Informasie oor die woord
in werking tree
(Afrikaans → Esperanto: validiĝi)
Woordsoort
werkwoord
Afbreking
in wer·king tree
Voorbeelde van gebruik
Die nuwe minimumloon
tree
op 1 Maart
in werking
en kom vir die eerste keer op meer as R 30 te staan.
’n Verbod op die rook van dagga in die strate van die middestad van Amsterdam in Nederland het Donderdag
in werking getree
.